Korona-kortverhaalfees: Izak du Plessis oor “André Tanneman se tronk”

“Ek het ’n behoefte om stories te vertel. Dit brand in my soos Pablo Neruda se God in ’n rivier. Ek kan dit nie keer nie, dis so erg dat ek soms ’n geselskap kan oorneem en eers na die tyd baie verleë besef dat ek dit al weer gedoen het.”