Korona-kortverhaalfees: Frederik de Jager oor "Maer vir net een dag"

“Waar mense is, is daar altyd stories. Waar hulle saam eet, is daar nog meer stories. Kos en storie is keerkante van dieselfde munt.”