Korona-kortverhaalfees: Elias P Nel oor “Die heks van Gelukspoort”

“Kontreikuns werk egter baie goed wanneer dit universele kwessies wat die mensdom oor die eeue heen interesseer, aanspreek.”