“Een nag vaar ek die Styx halfpad oor. My ‘still point’ breek aan. Tussen oorvaar en die stil oomblik voor omdraai. Tussen die lig wat nog brand net voor jy dit afskakel. Tussen hoe stil dit kan word as jy ophou asemhaal en weer begin. Daardie oomblik tussen die dans en geen dans nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed