Konsertina en trekklavier is groot, 5 Oktober 2025: ’n onderhoud met Amira Willighagen

“Toe ek dit in my inbox sien, was ek baie opgewonde gewees, omdat die trekklavier ook ’n baie spesiale plek in my hart het. My pa het altyd saam met my in Nederland trekklavier gespeel terwyl ek opera gesing het. Dit is eintlik hoe ek begin sing het nog voor Holland’s got talent.”