Konkel deur Pieter Marais: ’n resensie

“Pieter Marais se dunnerige debuutroman Konkel is verlede jaar met die Jan Rabie-Rapport-prys bekroon. … Ek hoop dat Marais reeds ’n tweede boek aan ’t skrywe is.”