Koningin Lear: Tydlose Shakespeare sny diep

“Om van ons land se beste akteurs op die verhoog byeen te hê terwyl hulle Antjie Krog se Afrikaans praat, is ’n raar voorreg.”