Kompoun: Ronelda Kamfer en Annemarié van Niekerk práát
“Ek kan nie glo dat daar ’n tyd was toe Kaaps shameful was nie. Hoe baie leerders het in Standaardafrikaanse lesse gesit met teachers wat vir jou sê jy is dom of minder net omdat jy gesit en sukkel het om jou taal te translate tot dit pas in die mould van mense wat jy nie ken nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed