Kommandant Piet, jou afskeid en vertrek was te gou
“Mag die engele jou wonde nou verbind, mag jou littekens nou vervaag, en mag jy die ewige rus geniet. Weet dat ons in jou bataljon sal voortgaan met die oorlog waarin jy ons gelei het – om net iets van die hemel te proe.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed