Kommadagga-opinie: Hou ons begrafnis of show ons af?

“Lockdown het funerals mooi intimate kom maak. Only the nearest and dearest van die ontslapene kom staan mekaar by en so unify Jason almal, sonder die afshow.”