Kommadagga 2022: Hier is ons slypskoolkandidate
Kyk wie neem deel aan LitNet, Huisgenoot en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool wat in Oktober op Somerset-Oos aangebied word. Altesaam 64 aansoeke is ontvang vir diƩ slypskool wat vanjaar op die skryf van tydskrifverhale fokus.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed