Komeet PANSTARRS in die vroeë aandhemel in die weste

Shares0Facebook0Tweet0Pin0Print0Email0LinkedIn0 Die meeste komete is afkomstig vanaf die Kuiperbelt buite die wentelbaan van Neptunis ± 30 tot 100 Au vanaf die son en bevat ’n geskatte 35 000 voorwerpe met ’n deursnit van 100 km en meer. Die meeste van die periodieke komete, soos Halley, kom vanuit die Kuiperbelt.Die Oortwolk is baie verder geleë in … Continue reading Komeet PANSTARRS in die vroeë aandhemel in die weste