Kom ons bou aan hemel op aarde
“Vir ons wat onsself nie wil laat definieer in terme van wat ons glo of nie glo nie, maar bloot ernstig opgeneem wil word as mede-menswaardige wesens, is die ‘hemel’ nie ’n hersenskim in die toekoms waarop ons hoop na die dood nie, maar iets wat ons nou alreeds tussen ons wil realiseer in die manier waarop ons met mekaar leef – en van mekaar verskil.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed