Kollig op akademikus Donovan Lawrence: sosiale media, Afrikaans en taalverandering
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Donovan Lawrence oor sy belangstelling in en navorsing oor Afrikaans en die invloed van sosiale media op taalverandering in Afrikaans.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed