Klinkklaar deur Daniel Hugo: ’n resensie

“Hierdie bundel met sy skone, grys omslag bevat meer as selfbewuste skrywery oor die rymery; dit staan in die teken van die groter wete van die dood wat onsigbaar skuil in die lewensasem, die besef dat die helder werklikheid kleur verloor het …”