Klein konings: ’n onderhoud met Theo Kemp

“Met hierdie bagasie klim die twee manne, skugter vir mekaar, in die staatskar en gaan jag monumente. Hulle probeer sin vind uit hul verledes, en wil te alle tye hul geheime verbloem.”