Klein Klaas en Groot Klaas: ’n Sprokiesvehaal deu Hans Christian Andersen, deel 2

“Ommat Klein Klaas gestap het, het hy ʼn baie lang pad gehad wat hy moes geloep het. Hy’t toe besluit ommie kotpad deurie dik en donke woud te vat. Dit het toe iewe skielik had beginte rient, en hy’t vedwaal innie woud.”