KKNK: The glass menagerie vertaal deur Nico Scheepers as Speelgoed van glas

“Meer nog, kyk ’n mens na Suid-Afrika en ’n Afrikaanssprekende gesin deur die oë van Williams, dan sien ons weer onsself, ons kan selfs lag vir onsself.”