KKNK 2026: Zonkie en die laaste boomhuis – ’n onderhoud

“Kinderteater en storievertelling is nie net belangrik vir jong kinders nie, maar vir elke liewe mens … Die krag van teater is eindeloos en vir almal van waarde.”