KKNK 2026: Sade in Hollandse kombuise – ’n onderhoud met Christine Hees
“Afrikaans is ’n taal met soveel kleurvolle uitdrukkings en spraakbeelde dat dit naas onmoontlik is om af te skud. Sommige probeer, maar dit werk nie altyd nie. Dis die bittereinders wat Afrikaners is. Dit sal aan jou kleef soos die knapsekêrels in die bosveld.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed