KKNK 2026: Elvis Blue oor Die lewe en die langpad – ’n onderhoud
“Ek dink wanneer ek musiek maak, doen ek dit omdat ek daarvan hou, maar op die ou einde is musiek ’n geskenk vir my wat ek dan baie graag vir ’n gehoor wil gee. ’n Hoogtepunt vir my is wanneer die gehoor dit ontvang en werklik geniet, en ’n mens kan dit vóél wanneer dit gebeur.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed