KKNK 2026: Die gebed van ’n halfmens – ’n onderhoud

“Dit verskil hemelsbreed van die sepiewêreld waarin ek my al 26 jaar bevind. Dis ’n ontdekkingsreis wat lei na ’n wêreld van opwinding en onsekerheid.”