KKNK 2025: In gesprek met Carel Nel oor ’n Begin

“Die gehoor kan uitsien na lekker lag. Ek dink die stuk is baie komies, maar ook teer, eg en eerlik en ’n klein bietjie sad.”