KKNK 2024: Vuisvoos, maar nog regop: Suid-Afrika 2024

“Hier staan Thamm op ’n openbare verhoog en sy klim met mening onder die regering en die lakeie van korrupsie in. Sy mag. Sy word toegelaat.”