KKNK 2024: Patmos – ’n teaterresensie deur Ignus Rademeyer

“Bouwer se regie is meesterlik in sy vermoë om die grense tussen werklikheid en hallusinasie te vertroebel. Oomblikke van helderheid maak plek vir koorsagtige waansin, wat die gehoor laat wonder wat werklik is.”