KKNK 2024: Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan

“In verskillende kostuums en aksente oordonder Viviers dan die verhoog – tot die heerlike vermaak van die gehoor.”