KKNK 2024: ’n onderhoud oor Blommetjie gedenk aan my

“Anton en sy Liedjieboerband het in 1980 op pad terug van ’n laaste aand se optrede op toer in George teruggery en by die Barandas-afrit stilgehou. Daar was onheilspellende wit klippe in die maanlig, maar die spookmeisie het nie daardie aand opgedaag nie.”