Kisduiweltjies en reeksmoordenaars: Into the fire deur Gregg Hurwitz, ’n lesersindruk

“Ek hou daarvan dat die skurke in elke nuwe Orphan X-boek opgegradeer word na iemand erger. Dalk ontmoet die Nowhere Man eendag sy gelyke.”