Kinkels in die kabel

My broer het my verras met my droommotor, ’n spierwit Rolls-Royce. Alles was net perfek en alles het perfek uitgewerk. Natuurlik moes daar egter ook kinkels in die kabel wees!”