Kinders wat lees en die publikasie van kinderboeke in elke kind se moedertaal: ’n onderhoud met Leoné Tiemensma

“Suid-Afrika is een van die mees ongelyke lande in die wêreld, en dit word ook weerspieël in ‘kinders wat lees’.”