Kinder- en jeugliteratuurskryfskool 2026 by die Breytenbach Galery: ’n onderhoud

“Ek sê altyd: Kinderboeke is nie kinderspeletjies nie, maar met hierdie kursus kan jy jou drome vlerke gee. En boonop is dit vreeslik baie pret!”