Killers of the flower moon: ’n filmresensie

Oppenheimer en Killers of the flower moon is amper ’n soort grafskrif vir die krag van ’n rolprent op die wyedoek. Jy moet verdwerg raak deur ’n reuseskerm om werklik geraak te word deur die intieme gruwelstorie wat voor jou afspeel.”