KI-miniseminaar: Ek, my Muse, en my KI

“Elke skrywer wat ooit geleef het, het gewerk met die oorgeërfde materiaal van taal, letterkunde en filosofie, narratiewe konvensie, en menslike ervaring. Niemand skep in ’n vakuum nie. ’n Groot taalmodel soos Claude of ChatGPT doen presies dit: Dit herkombineer bestaande elemente in nuwe konfigurasies.”