KI-miniseminaar: KI is nie vir my nie

“Ag nee wat, selfs onlangs toe ek ’n veteraanmotor oorgebou het, het ek self die boor vasgehou, gemeet waar die gat moet wees, en daar geboor.”