KI en die vryskutwoordsmid: ’n fundamentele verskuiwing in strategie en rigting

“Omdat generatiewe KI op taal gebou is, is dit nie vreemd dat skryfwerk een van die eerste beroepe is waaruit gate gehap word nie.”