Kerneels Breytenbach oor die Wêreldrugbybeker 2019 en oor Hond se gedagte

“Die plesier van Hond se gedagte was vir my om rugby te gebruik om mense oor godsdiens te laat nadink. Die boek handel oor geloof – hoe mense dit verloor, hoe hulle geloof herwin, hoe bereid hulle is om in wonderwerke te glo.”