Kerneels Breytenbach (1952–)

“Mens leer gou dat elke boek, ongeag wat dit is, iets besonders is, en ’n spesifieke soort kreatiwiteit vereis. En dat elke skrywer ’n unieke mens is.” Lees oor Kerneels Breytenbach se lewe en werk.