Katvis deur Annelie Botes: ’n boekbespreking | Toyota US Woordfees 2023
“Dit sou makliker wees om die son te oortuig om in die weste op te kom as om Annelie te oortuig om ’n boek halfpad te los.” Maryke Roberts het ’n gesprek met Chris Botes, Annelie Botes se man, gelei. Annelie sterk tuis aan na ’n hele paar operasies en kon nie die fees bywoon nie.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed