Katolieke diskant

“Hy predik dat die Kind se bloed ieder van hoek tot kant
biegskoon kan was. Uit dank oorspoel ’n koorknaap-
diskant die katedraal …”