Karel Schoeman (1939–2017): Huldigingsgeleentheid
Op 11 Mei 2017 was daar ’n huldigingsgeleentheid vir Karel Schoeman (1939–2017) in Bloemfontein. Hier is ’n klankopname van Johann Rossouw van die Departement Filosofie by die Universiteit van die Vrystaat se huldeblyk.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed