Karatara, ’n resensie

“Die danswerk, dikwels in die donker, en die briljante gebruik van ’n feitlik leë verhoog met bitter min rekwisiete en dikwels nog minder lig, is baie slim.”