Kanniedood deur Joha van Dyk: ’n lesersindruk
“In Kanniedood fokus die skrywer veral op bendes en kry die leser ’n goeie idee hoe gevaarlik dit werklik is wanneer bendes in gebiede bedrywig is. Soos die verhaal ontvou, trek die knop op my maag al hoe stywer, want die gevaar raak al hoe groter.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed