Kanniedood deur Irna van Zyl: ’n resensie
“Daar is misdade wat ’n mens verwag: moord, roof, dwelms, korrupsie. En dan is daar misdade wat jou verras omdat jy nie eens besef het dat dit bestaan nie. Kanniedood deur Irna van Zyl behoort tot laasgenoemde kategorie. Hier word die Klein Karoo se skaars en kosbare vetplante die slagoffers van ’n meedoënlose internasionale sindikaat, en skielik kyk ’n mens met ander oë na daardie klein plantjies wat so onskuldig tussen die klippe groei.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed