Kanker Schmanker deur Madelein Rust: ’n resensie
“Madelein span haar kennis van die sielkunde in om spanningsromans te skep, maar Kanker Schmanker, ’n outobiografie, is haar eie spanningsverhaal. Hierin laat sy die leser in haar binnekamer toe waar sy ’n intens persoonlike verhaal van lief en leed deel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed