Kan Saffers se oorsese stemme verkiesingsuitslae verander?

“Ook in Den Haag en Lissabon was daar lang toue. En ook plakkate. ‘Let’s save South Africa’ was nogal gewild. Dit laat die vraag ontstaan. Waarvan moet Suid-Afrika volgens hierdie mense gered word? Of van wie?”