Kan ’n genre ’n versadigingspunt bereik? Of lê die fout voor die deur van die leser(s)?

“Ek voel egter sterk dat plaaslike misdaadfiksieskrywers sal baat indien hulle na die gevaartekens (én natuurlik ook geleenthede) kyk wat ek opper voordat hulle die uitsprake oor eie werk onder ywerige lesers se fluisteringe sou hoor.”