Kan die vestiging van waardes in skole ons ligte aanhou?
“Morele vorming gaan nie net om kopkennis en feite nie, maar om die goeie te ken, daarvoor om te gee en dit te doen. Willers skryf in sy artikel oor ‘teaching anti-corrupt values’, maar waardes word nie onderrig soos ander kurrikuluminhoude nie – dit word op talle maniere gevestig (instilled).”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed