Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?

“Ek het met die verloop van jare té dikwels gesien hoe resensente skugter raak om te resenseer nadat hulle op slordige denke en skryfwerk gewys is.”