kammawaarwêreld: ’n onderhoud met Estelle Kruger

“Vir my wat as kind en as getroude vrou “stom” moes wees, was die skryf van die boek ’n proses van heling en groei – ’n skoenlapper wat vry kan vlieg uit ’n papie en vir die wêreld die kleure van my kaleidoskoop kan wys.”