Kaalvuis deur Stefaans Coetzee: ’n lesersindruk

“Coetzee se styl is sonder vernis en die leser word nie beskerm teen die hardheid van wat gebeur nie. Kaalvuis is nie ’n maklike leeservaring nie, maar dit is juis die intensiteit wat dit laat werk.”